Minstens 15 mense is Saterdagoggend in ’n botsing tussen ’n bakkie en ’n taxi op die berugte R40-pad buite Klaserie by Hoedspruit, Limpopo, dood.