Hulle verdink hom van die wrede aanval op Nancy Bialowons (86), wat op Kersdag gewurg is tot sy haar bewussyn verloor het.
Die voortbestaan van Helen Bishop, ’n ortopediese huis vir gestremde kinders in Kimberley, hang in die weegskaal weens ...
Die video, wat op die skool se Facebook en Instagram gedeel is, is reeds meer as 1,8 miljoen keer gekyk. Van die kommentaar ...
Sy beweer sy is deur twee polisielede aangerand toe sy na die polisiekantoor gegaan het om haar lewensmaat se verbale ...
’n Ooreenkoms is met werknemers van ’n gastehuis op Hartswater bereik nádat hul salaris dubbel betaal is weens ’n aanlyn fout ...
Die voortbestaan van Helen Bishop, ’n ortopediese huis vir gestremde kinders in Kimberley, hang in die weegskaal weens ...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Braam de Kock, die bemarkingsbestuurder by ATKV Drakensville, oor alles wat hulle op die oord ...
Op ’n raadsvergadering in die metro se hoofkwartier Vrydag (31/1) het Gregory Nthatisi beklemtoon so ’n eenheid strook met ...
Tshokolo Kolobe (58) het Maandag in die landdroshof in Mmabatho verskyn, sê brig. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder. Hy ...
Die presiese oorsaak van die brand Maandag (3/2) op die Moretele-busstaanplek, 70 km vanaf Brits, is nog onbekend, sê Wessels ...
Authorities have worked tirelessly to manage the aftermath of the Stilfontein illegal mining tragedy, where 78 bodies were ...
Volgens dr. Johnny van der Merwe van AMT het witmieliepryse aansienlik gedaal, terwyl internasionale handelsonsekerheid ...